Description
At Midstream College we strive to build a learning environment that fosters confidence, participation and balance. Our academic and extra-curricular activities focus on providing various opportunities that cater for a multitude of interests. Our mission is to ensure well balanced learners who are equipped to enter the world as independent and confident young adults.
Midstream College streef daarna om ‘n leeromgewing te skep wat selfvertroue, deelname en ‘n gebalanseerde lewe bevorder. Die akademiese en buitemuurse aktiwiteite bied verskeie geleenthede wat voorsiening maak vir ‘n verskeidenheid van belangstellings. Ons missie is om leerders toe te rus om gebalanseerd die wêreld as onafhanklike en selfversekerde jong volwassenes te betree.